![]() |
| Mev A Collins |
| Sporthoof |
![]() |
| Mnr J Evert |
| Organiseerder |
| AFRIGTERS | |
| Mnr J Evert | |
| J C Muller |
Tafeltennis is ‘n individuele – asook ‘n spansport.
Dit help om eie waarde te verbeter en ook om in ‘n span saam te werk.
Dit verbeter motoriese vermoë van leerders – hand-oog koördinasie, beweging van ledemate en uithouvermoë.






