GRAAD 10, 11 en 12

Verpligte vakke (6):

Of:

  • Afrikaans Huis Taal
  • English First Additional Language
  • Wiskunde OF Tegniese Wiskunde
  • Lewensoriëntering
  • Fisiese Wetenskappe OF Tegniese Wetenskappe
  • Ingenieurs Grafika & Ontwerp (IGO)
  • English Home Language
  • Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde OF Tegniese Wiskunde
  • Lewensoriëntering
  • Fisiese Wetenskappe OF Tegniese Wetenskappe
  • Ingenieurs Grafika & Ontwerp (IGO)

Keuse vakke (1): Tegnologie (kies 1)

Elektries

Meganies

Siviel

  • Digitaal
  • Kragstelsels
  • Elekronika
  • Pas & Draaiwerk
  • Sweis
  • Metaalbewerking
  • Motorwerktuigkunde
  • Houtbewerking
  • Siviele Dienste
  • Konstruksie

Vak na-uurs aangebied (‘n 8ste vak): Rekenaar Toepassings Tegnologie

Almal is geniaal; maar as jy ‘n vis beoordeel op ground van hoe hy ‘n boom kan klim; dan sal hy sy hele lewe lank glo hy is dom.
– Albert Einstein

Theme: Overlay by Kaira Hoër Tegniese Skool Tuine
Pretoria, South Africa
Translate »