VLR

Mev A CollinsMev K AdendorffMev W BouwerMe C du PlessisMev S MatthysenMev A Cocklin
HoofOrganiseerderVoog: GR 8Voog: GR 9Voog: GR 10Voog: GR 11
Mev K Adendorff
Voog: GR 12

Die Verteenwoordigende Leerderraad is ‘n groep leerders wat deur hul medeskoliere aangewys word as leier in hulle klasse.

Hierdie leerders toon potensiaal om onderwysers en leerders by te staan in leerder- en klasaangeleenthede.

Leierontwikkeling en –projekte word deur die jaar aangebied wat hierdie leiers geleenthede bied om hul leiervaardighede te ontwkkel.

Deur die jaar word daar opleiding en verryking aan die VLR lede en klasleiers gebied. Hierdie geleenthede word een keer per kwartaal aangebied en sprekers word gereël.

Leieraande, VLR-tee, VLR-vasvra en Gr 8-leiermiddag is ‘n paar van die projekte wat aangebied word.

GRAAD 8

8ARochané FennessyBrendan Els
8BNureen EsmailJarod Botes
8CSegopotse TsatsaneAndries Macheru
8DMegan van WykRian Byleveldt
8EErnest ScheepersDanél van der Merwe
8FAdriaan BreedtGerrit Naude

GRAAD 9

9AMelissa BarnardDirkie Kilian
9BAnesuishe MatinengaAbram Ngwana
9COratile NkosiGomolemo Seremane
9DMari-Ann PretoriusJuan Vosloo
9ELizelle EllisWillem Grobler

VLR BESTUUR

Jason BooysenKaylin DalzielCaroline Botha
Lehlonolo SkosanaVenelle Vrey