Mnr & Mej Tuine Tegnies

Mnr en Mej Tuine Tegnies 2019 is gekroon tydens ‘n prag geleentheid. Baie geluk aan John Forbes en Monique Missouw met julle nuwe titels.
Julle was stunning!