Die volgende vakke is verpligtend vir Gr8 en 9:

Almal is geniaal; maar as jy ‘n vis beoordeel op grond van hoe hy ‘n boom kan klim; dan sal hy sy hele lewe lank glo hy is dom.
– Albert Einstein


Ons is een van die eerste skole wat al drie VOC-vakke aanbied. Ons is die enigste skool in die distrik wat drie VOC-vakke vir graad 8 en graad 9 in 2026 aanbied.
VOC vakke bied ondersteuning vir leerders wat in die VOO-fase (Gr10-12) wil spesialiseer in ‘n tegniese rigting. Dit is ‘n manier vir leerders om vroeër met die individuele tegniese vakke bekend te raak, om hulle beter voor te berei vir Gr10 keusevakke. Die uitvalsyfer sal verbeter en tegnies geneigde leerders sal baat vind by vroeë blootstelling.
Meganiese tegnologie
…
Elektriese tegnologie
…
Siviele Tegnologie
…
Ingenieursgrafika en -ontwerp
…
Engels/Afrikaans Huistaal
…
Engels/Afrikaans Eerste Addisionele Taal
…
Wiskunde
…
Natuurwetenskappe
…
Sosiale Wetenskappe
…
Lewensoriëntering
…

Almal is geniaal; maar as jy ‘n vis beoordeel op grond van hoe hy ‘n boom kan klim; dan sal hy sy hele lewe lank glo hy is dom.
– Albert Einstein

