Die volgende kultuur aktiewiteite word aangebied by HTS Tuine Tegnies:

Ons neem aan die volgende aktiwiteite deel:


  • Talentaande
  • Algemene Kennis vasvra-kompetisies
  • Redenaars
  • Kunskompetisies
  • Skryf-kompetisies
  • Debat-aande
  • Kreatiwiteitsdag
  • Drama


Ander Bedrywighede


In Januarie van elke jaar vind daar ‘n positiewe punte uitstappie plaas na Warmbad vir alle leerders wat meer as 800 positiewe punte die vorige jaar bymekaar gemaak het.


Baie geluk!


Baie geluk aan Morné Hefer wat aangewys is as HTS se junior verteenwoordiger.
KONTAK ONS
Tel: (012) 379-2181/2
Faks: (012) 377-1254/2
kantoor@htstuine.co.za

Commercialstraat 1025, Pretoria-Tuine, 0082, RSA
PRAAT MET ONS...
       

JOIN US...
© 2019 Hoër Tegniese Skool Tuine | Designed, Managed & Hosted by: Web Techniques & Marketing Solutions