GHOLFDAE

Ons sien vreeslik uit na golfdag 2019. Die golfdag is hierdie jaar by die Pretoria-Wes golfbaan en dit beloof om ‘n dag vol pret en plesier te wees terwyl die skool ondersteun word. Putjieborge verseker dat u besigheid bemarking en blootstelling kry.

Daar beloof om genoeg golfkarretjies beskikbaar te wees vir alle spelers. Vierbal formaat en pryse sal later bekend gemaak word. Hoop om u daar te sien!
KONTAK ONS
Tel: (012) 379-2181/2
Faks: (012) 377-1254/2
kantoor@htstuine.co.za

Commercialstraat 1025, Pretoria-Tuine, 0082, RSA
PRAAT MET ONS...
       

JOIN US...
© 2019 Hoër Tegniese Skool Tuine | Designed, Managed & Hosted by: Web Techniques & Marketing Solutions